Nuus

Tot siens, lieflingbobbejaan Cindy


Listen Later

Duisende aanhangers wêreldwyd treur saam met die Lambrechts-gesin van die plaas Simmenau in die Khomas Hochland ná Cindy, die grootmaakbobbejaan en liefling van sosiale media, Sondag oorlede is. Cindy, wat skaars ‘n maand gelede haar 31ste verjaardag gevier het, het reeds ‘n geruime tyd met hartversaking gesukkel. Ruben Lambrechts het sy herinneringe van sy ousus, soos hy Cindy dikwels beskryf het, met Kosmos 94.1 Nuus gedeel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings