SA Gemeente Londen Preke - audio

Total commitment in Deurmekaar tye - Sessie 3


Listen Later

Cassie ondersteep weer God se 100% commitment aan die mens. Daardeur challenge hy elke persoon deur te vra: ‘Hoeveel van jou lewe behoort regtig aan die Here?’ Die Here wil in beheer wees van elke deel van jou lewe, en dit kan net gebeur as jy jouself kruisig en alles aan Hom oorgee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn