
Sign up to save your podcasts
Or


God is die God van goedheid. Die merkwaardige aspek van God se goedheid is dat dit nooit ophou nie. Ten spyte van Sy eie lyding, van ander se vyandigheid en ander wat Sy goedheid misbruik, kies God om nog steeds goed te bly. Dit is Sy begeerte dat ons meer soos Hy word.
By Invloed KerkGod is die God van goedheid. Die merkwaardige aspek van God se goedheid is dat dit nooit ophou nie. Ten spyte van Sy eie lyding, van ander se vyandigheid en ander wat Sy goedheid misbruik, kies God om nog steeds goed te bly. Dit is Sy begeerte dat ons meer soos Hy word.