Nuus

Tref nóú voorsorg vir verwagte goeie reën


Listen Later

Met reën wat landwyd verwag word oor die komende maande tot April, word plaaslike owerhede en die publiek aangespoor om voorsorgmaatreëls te tref. Helen Likando, direkteur van ramprisikobestuur in die Kantoor van die Eerste Minister, sê vroeë optrede is noodsaaklik om 'n herhaling van die kitsvloede te voorkom wat huishoudings, paaie en ander openbare infrastruktuur tussen Februarie en April vanjaar geraak het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings