Nuus

Trump sê Kirk is martelaar en held


Listen Later

President Donald Trump van Amerika sê Charlie Kirk is vermoor omdat hy dapper en vreesloos geleef het en briljant kon redeneer. Die konserwatiewe aktivis is vroeër die maand by die Utah Valley University doodgeskiet en die 22-jarige Tyler Robinson word van die moord aangekla. Trump het by Kirk se gedenkdiens in Arizona gesê sy sluipmoord is ʼn aanval op alle konserwatiewe ideale. Hy het Kirk geloof as ʼn groot Amerikaanse held en martelaar:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings