Nuus

Trump se vene is onvoldoende, dus, enkelswelling


Listen Later

Amerikaanse president Donald Trump ly aan chroniese veneuse onvoldoendheid, 'n bloedsomloop probleem waar die are in die bene sukkel om bloed terug na die hart te vervoer. Dit lei tot 'n opbou van bloed in die onderste ledemate. Dit kom na daar kommer uitgespreek is oor sy geswelde enkels. Karoline Leavitt, die Withuis se perssekretaris.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings