Nuus

Trump sê VSA moet Groenland bekom


Listen Later

President Donald Trump sê hy is vol vertroue dat Amerika Groenland sal bekom. Denemarke en Groenland sê die gebied is nie te koop nie, en Denemarke waarsku militêre optrede sal die einde beteken van die NAVO militêre bondgenootskap. Volgens ʼn Deense meningspeiling glo 38-persent Dene dat Amerika onder die Trump-administrasie Groenland sal binneval. Trump het op Air Force One aan joernaliste gesê Amerika moet Groenland besit om te keer dat Rusland en China dit doen:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings