Nuus

Trustco sê Riskowitz-oorname was dood voor dit begin het


Listen Later

Trustco het die oorname-versoek van die Riskowitz Value Fund ongeldig en "onmiddellik afgekeur" verklaar, met die bewering dat dit nie regtens, prosedureel en in terme van korporatiewe bestuur standhou nie, aangesien dit die Namibiese Maatskappywet oortree. Kosmos 94.1 Nuus het met Quinton Van Rooyen Junior gepraat, die adjunk uitvoerende direkteur van Trustco, wat verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings