Nuus

Tuinroete: Owerhede skarrel na oostromings


Listen Later

Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit sê die fokus is op die opspoor van vasgekeerde of ontheemde mense, aangesien weerwaarskuwings vir die streek van vlak agt na vlak ses afgegradeer is. Daar bestaan kommer oor die Knysna-, Bitou-, George- en Oudtshoorn-gebiede. Volgens die munisipaliteit se brandweerhoof, Deon Stoffels, is ongeveer 76 mense in De Vlugt in die munisipale gebied van George gestrand:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings