Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Tunes Live:How many episodes does Tunes Live have?The podcast currently has 53 episodes available.
November 17, 2017Talita BeylTalita Beyl is die keyboardist vir My Castle in Spain en Dragoons en sy gesels met my oor haar eerste indrukke van die SA music scene vandat sy so bietjie meer as ‘n jaar gelede in bands betrokke geraak het. Sy chat ook met ons oor The Lof Puppet Company wat ‘n poppe teater maatskappy […]...more44minPlay
November 17, 2017Riku LattiRiku Lätti is onder die vergrootglasbril op die vyfde aflewering van Tunes Live. Tunes Live is ‘n klomp geselsies wat Tunes Studio met plaaslike musikante en industrie rolspelers voer. Die doel is om jonger musikante te leer omtrent die iins en outs van die musiekindustrie; plaaslike musiek te bemark en mense te hore laat kom […]...more54minPlay
November 17, 2017The TazersThe Tazers is ‘n psych rock band van Johannesburg wat besig is om waves te maak op die plaaslike scene met hul energieke en afgeronde shows. Hulle het in hierdie jaar onder andere Oppikoppi, Lush Festival, Mieliepop en Endless Days festival gespeel Ons praat oor hoe hul van hierdie feeste geland het en hoe dit […]...more1h 5minPlay
FAQs about Tunes Live:How many episodes does Tunes Live have?The podcast currently has 53 episodes available.