Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Stories, struggles, klaagliedere en lofpsalms van 2 gewone mense oor die lewe, geloof en die wêreld.... more
FAQs about Twee Dominees:How many episodes does Twee Dominees have?The podcast currently has 6 episodes available.
September 21, 2024Soms skuil ek in 'n grot"Ons het nou ’n ooreenkoms: as sy voel soos sy voel en nie weet hoekom nie, sê sy vir my: 'Pappa, ek gaan grot toe.' Dan los ek haar uit."...more4minPlay
September 08, 2024As die rand(e) valSou ‘n muntstuk my genoeg kon leer oor gelykheid dat ek, soos Jesus, met vreemdelinge om ‘n tafel kon sit? ...more4minPlay
September 03, 2024Waarheen het ons tuinhekkies verdwyn?Ek onthou uit my kinderdae 'n hele paar tuinhekkies. Maar dis nie die hekkies in die voortuin wat by my bly nie. Dit is dié in die agterplaas......more4minPlay
September 03, 2024Dis vrek seer, maar somehow okay!As ons die angel uit die dood wil neem, help dit nie ons vermy enige kontak met die dood nie. ...more5minPlay
August 28, 2024Ek’s ‘n McDonald’s mensOns kitslewe steel ons geduld, geloof en gemeenskap. Hoe ons behoefte aan onmiddellike bevrediging ons ware rykdom verminder....more4minPlay
August 28, 2024“Gee my vandag my daaglikse ladybug”God gebruik klein tekens, soos ’n ladybug, om my aan Sy nabyheid te herinner in elke oomblik, deur vreugde en pyn, as ’n fluistering van Sy teenwoordigheid....more5minPlay
FAQs about Twee Dominees:How many episodes does Twee Dominees have?The podcast currently has 6 episodes available.