Nuus

Twee geskors na uitlek van matriek-vraestelle


Listen Later

Die Basiese Onderwys-minister, Siviwe Gwarube, het bevestig dat twee werknemers van die departement geskors is vir hul beweerde betrokkenheid by die uitlek van Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenvraestelle in Gauteng. Dit is by drie vakke - Engels Huistaal, Wiskunde en Fisiese Wetenskappe - ontdek en betrek 26 leerders in sewe skole in die omgewing van Pretoria. Gwarube sê hulle het die werknemers by die polisie aangekla:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings