Kosmos 94.1 Landbou

Twee groot veilings die maand


Listen Later

Daar is twee lekker veilings die maand wat deur Agra Veilings aangebied word deur bekende name in die bedryf. Die eerste een is die Gert van Wyk en Gasverkopers kleinvee stoetveiling wat op 18 Februarie by die Agra Bank Windhoek Ring in die hoofstad plaasvind. En dan is daar die Central Select Summer Sale op 25 Februarie... Paul Klein, Algemene Bestuurder van Agra Veilings sluit by ons aan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1