Twee mense wat deur vloedwater meegesleur is, is in die Hennopsrivier in Centurion gevind. Die woordvoerder van die Stad Tshwane se Nooddiensdepartement, Nana Radebe-Kgiba, sê hulle het Sondag dringend ʼn soektog begin nadat hulle berigte van vermiste persone ontvang het. Sy sê die reddingspan het die liggame in die voertuig onder die water gekry: