Nuus

Twee staan die naweek vir DA-leier


Listen Later

Die DA sê die kandidate-proses in aanloop tot die verkiesingskongres was in ooreenstemming met die party se demokratiese en deursigtige interne stelsels. Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, en Sedibeng se koukusleier, Sibusiso Dyonase, ding die naweek by die kongres in Midrand, Gauteng, mee vir die posisie van DA-leier. Die Federale Kongres se voorsittende beampte, Desiree van der Walt, sê al die prosesse word ondersteun deur streng oorsigstrukture om regverdigheid en geloofwaardigheid te verseker:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings