Sign up to save your podcasts
Or

Ek bespreek hier die geleentheid tot tweede kanse en keuses wat ons so dikwels nodig het.
Ek lees gedigte en skrywes van meestal onbekende skrywers wat aansluit by die tema.
Ook gesels ek met 'n juwelier, Zuyda van Dyk, wat porselein skerwe in die Kaapse berge optel en omskep in juwele.
By AntonEk bespreek hier die geleentheid tot tweede kanse en keuses wat ons so dikwels nodig het.