Nuus

Tyd loop uit vir registrasie van e-bestel-taxi's


Listen Later

Die sperdatum vir e-bestel-taxi's om openbare passasierspermitte te bekom kom vinnig nader, met die afsnydatum wat vir die einde van September gestel is. Kosmos 94.1 Nuus het met vervoerminister Veiko Nekundi, gepraat, wat sê dat, volgens inligting wat hy ontvang het, meer as 1 000 bestuurders reeds deur hul maatskappye ontslaan is omdat hulle nie geregistreer het nie. Die minister het die registrasie-sperdatum in Julie aangekondig, na aanleiding van 'n petisie van Windhoek-gebaseerde taxibestuurders wat strenger regulering van app-gebaseerde vervoerdienste versoek het. Nekundi verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings