1. Word deel - Lidmaatskap. | 2. Word groot - Groei in die Here Jesus. | 3. Word minder - diensbaarheid. | 4. Word sterk - aanbidding. | 5. Word meer - vertel die wêreld.
Ds Jogan gee 'n paar wenke vir 2018 oor hoe om ons vertroue ten volle op die Here te plaas. 1. Moenie op jouself vertrou nie. 2. Bou 'n dieper verhouding met die Here. 3. Gee al jou probleme vir die Here. 4. Stel die Here eerste in alles. 5....
About Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
From the publisher's feed
Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.