"Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly" (Jak 1:12) Simson - Die sterk SWAK man! Hoe om seker te maak jy mors jou lewe deeglik op.. 4 Slagysters wat ons moet vermy: 1. Ignoreer jou eie swakhede (Kol 3:6) 2. Vleeslike...
"Die Here is by jou, dapper man" - Rig 6:12 Hoe groot is jy? Hoe Groot is jou God? TEKS: Rigters 6-7 1. Die Here sien jou potentsiaal 2. Die Here stel jou in staat 3. Die Here is geduldig met jou 4. Die Here gee die oorwinning Jy en...
"Hou jou oë op die pad vorentoe, kyk reg voor jou uit. Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree." (Spr 4:25-26) Vanoggend kyk ons na hoe om as kind van die Here, proaktief te lewe en nie reaktief te wees nie. Fil 4:8 sê...
"Die Liggaam bestaan ook nie uit een lid nie, maar uit baie." (1 Kor 12:14) Ons kyk na Fillipus se eienskappe, hoe hy 'n gewone kerk ganger was wat skielik aan die brand geraak het vir die Here en hoe die kerk leierskap dit raak gesien het en...
Ware geloof is nie om te glo dat God sal doen wat ek wil hê nie. 1. Geloof is die vertroue dat God sal doen wat Hy sê. (Hebreërs 11:1) 2. Ek bou 'n sterk ware geloof deur die Bybel te lees. (Romeine 10:17) 3. Ons bou 'n sterk ware geloof...
About Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
From the publisher's feed
Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.