Nuus

Uerikua braak gal in parlement


Listen Later

Spanning het in die Nasionale Vergadering opgevlam nadat Swapo-LP James Uerikua die opposisie versoek het om die regering voldoende tyd te gee om te reageer op 'n reeks vrae wat in vorige sittings geopper is. Uerikua het ook die sittings gekritiseer omdat dit deur vrae oorheers word, en aangevoer dat te min tyd bestee word aan die debattering van wetsontwerpe en die neem van wetgewende besluite.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings