
Sign up to save your podcasts
Or


Uit die argief - Die komponis Stefans Grovè het in 1992, 70 geword. Joubero Malherbe gesels met hom in die program Musiekposbus, oor sy lewe en loopbaan. Sy speel ook van sy komposisies voor.
By RSGUit die argief - Die komponis Stefans Grovè het in 1992, 70 geword. Joubero Malherbe gesels met hom in die program Musiekposbus, oor sy lewe en loopbaan. Sy speel ook van sy komposisies voor.