Nuus

Uitbreiding in Aussenkehr-vallei beplan


Listen Later

Nedbank Namibia het 'n deurbraak-finansieringsooreenkoms aangegaan met Achill Island Investments, 'n sleutelspeler in die land se vrugte-uitvoerbedryf. Dit ondersteun die uitbreiding van Silverlands Vineyards in die Aussenkehr-vallei, die tuiste van meer as 900 hektaar premium druiwe en dadels. Met tot 4 000 seisoenale werkers en 'n sterk fokus op volhoubaarheid, is die vennootskap 'n stap vorentoe vir landbougroei en globale mededingendheid. Nedbank Namibia se hoof kommersiële beampte, JG van Graan, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings