Nuus

Uitslae: Nanso gee 'n voorlopige 'thumbs up'


Listen Later

Reaksie word ontvang op die 2025 eksamenuitslae, en waarnemers meen dat punte oor die algemeen en in vergelyking met vorige jare verbeter het. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Dorthea Nangolo, die president van die Namibiese nasionale studente-organisasie, wat sê die uitslae lyk belowend.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings