Kosmos 94.1

Uitspraak voorbehou in AfriForum se matriekuitslag-saak


Listen Later

Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou oor die Inligtingsreguleerder se aansoek om verlof tot appèl teen die uitspraak wat toelaat dat matriekuitslae gepubliseer word. Die hof het voorheen bevind die gebruik van eksamennommers beskerm leerders se privaatheid en dien ook die openbare belang. Alana Bailey van AfriForum sê hulle hoop die langdurige saak, wat al meer as vier jaar aan die gang is, kan nou afgehandel word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1