Driesestig

Uitvoergehalte granate in die Klein Karoo


Listen Later

Granate is ’n woestyn- of semiwoestyn-vrug, en aard volgens granaatboer Gerhard Meyer uitstekend in die Klein Karoo, vanwaar dit na veral die Midde-Ooste uitgevoer word. Johan Rademan het met hom by NAMPO Kaap se saamtrek in Bredasdorp gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

DriesestigBy RSG