Nuus

Unieke kankernavorsing in Wes-Kaap


Listen Later

Die Universiteit van die Wes-Kaap sê dokter Chontrelle Willemse is betrokke by navorsing om kanker te fnuik. Haar jongste navorsing behels die ontwikkeling van 'n 3D-laboratoriummodel van die bloed-breinversperring. Willemse sê hulle het getoets hoe goed sekere middels die brein kan deurdring, en hoe seine wat deur verspreide kankerselle vrygestel word, die versperring kan verswak of beskadig. Sy sê haar uiteindelike doel is om 'n bekostigbare, effektiewe kankerbehandeling te vind vir gemeenskappe wat dit die nodigste het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings