Nuus

UNRWA versigtig optimisties na Rafah-kruising open


Listen Later

Die Verenigde Nasies se Verligting- en Werkagentskap vir Palestynse Vlugtelinge sê die beperkte heropening van die Rafah-kruising in die suide van Gaza word met optimisme en vrees afgewag. Die kruising was sedert Mei 2024 hoofsaaklik gesluit nadat Israelse magte die Gaza-strook ingeneem het. UNRWA-woordvoerder Sam Rose het aan die BBC gesê daar is mededingende kragte aan die werk in die konflik tussen Israel en Hamas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings