Nuus

Uraan in Omaheke bly onder soeklig


Listen Later

Die omgewingministerie was vandeesweek gasheer vir 'n onafhanklike hersieningspan van kundiges van die Internasionale Atoomenergie-agentskap. Die besoek vorm deel van 'n onafhanklike tegniese hersieningsproses om objektiewe kundige advies te verskaf oor die voorgestelde uraan in-situ-loging mynbouprojek in die Omaheke-streek. Daar is veral gefokus op omgewingsbeskerming, grondwaterbronne, openbare gesondheidsoorwegings en regulatoriese toesig. 'n Vergadering met belangehebbendes is ook gehou. Kosmos 94.1 Nuus het met Wolfi Teichert, Sauma se voorsitter, gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings