Nuus

Uvhungu-Vhungu se uier bly kurkdroog


Listen Later

Vir meer as 16 jaar is die Uvhungu-Vhungu-melkplaas 'n dormante wit olifant wat nog nie 'n druppel melk geproduseer het nie, ten spyte van verskeie duur herlewingspogings. Dit was 'n hete onderwerp in die parlement, waar wetgewers antwoorde geëis het. Landbouminister Inge Zaamwani, wat vroeër vanjaar die amp opgeneem het, sê sy het die plaas reeds drie keer besoek, en die regering neem die kwessie ernstig op. Sy het gesê daar is nog geen water- en elektrisiteitsaansluiting by die plaas nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings