Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit

Vadersdag 2016


Listen Later

Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Vadersdag 2016. Pa is die beelddraer van God. Pa het baie verantwoordelikhede as koning en priester van sy huis. As Pa moet ons ons vrouens bedien met nederigheid en sagmoedigheid. Met die bloed kan Pa die leier van sy huis wees. Mag elke Pa 'n geseënde Vadersdag hê.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Volle Evangelie Kerk BronkhorstspruitBy Volle Evangelie Kerk Span