Invloed Kerk | Preke

Vadersdag | Ek is klaar met kyk


Listen Later

Daar is een ding waarmee elke man goed is en dit is om te kyk. Ons kan in diepte kyk na toerusting vir stokperdjies, ons kyk deeglik na 'n sport wedstryd en ons het selfs ons vrou geïdentifiseer deur kyk. Die Here vra wel dat ons nie net sal staan en kyk dat Hy iets doen nie. Hy vra dat ons sal begin beweeg saam Hom.


Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk