Nuus

Vakansietyd: Wat van Wagter en Wollie?


Listen Later

Met die Kersseisoen op hande waartydens baie gesinne op reis sal gaan, is dit nie altyd moontlik om die uitgebreide familie soos katte en honde saam te neem nie. Baie families verkies om hul diere by troeteldier-sorgfasiliteite te los terwyl hulle op vakansie is. Dr. Theuns Laubscher het raad vir eienaars van katte en honde.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings