Nuus

Vakbond beskuldig SAPD-kollegas van diskriminasie


Listen Later

Die polisie- en gevangenisdiensvakbond, Popcru, eis 'n dringende ondersoek na die diskriminerende praktyke by SAPD-opleidingskolleges regoor die land. Popcru se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die afdelingskommissaris vir opleiding, Bongiwe Zulu, het in Bisho, in die Oos-Kaap vyf lede aan opleiding onttrek bloot op grond van hul gestremdheid. Hy sê Popcru is verder ontsteld oor die feit dat Zulu ook studente onttrek op grond van tatoeëermerke:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings