
Sign up to save your podcasts
Or


Van ons glo nie daarin om met 'n hoë verwagting te leef nie, want dit maak dat jy net diep telleurgestel word. Sommige van ons het al ons verwagtinge in God geplaas en dit het gelyk asof die Here nie moeite doen om jou te beloon nie. Leer hoe om jou verwagting hoog te hou deur valse verwagtinge te vermy.
http://invloedkerk.org.za/
By Invloed KerkVan ons glo nie daarin om met 'n hoë verwagting te leef nie, want dit maak dat jy net diep telleurgestel word. Sommige van ons het al ons verwagtinge in God geplaas en dit het gelyk asof die Here nie moeite doen om jou te beloon nie. Leer hoe om jou verwagting hoog te hou deur valse verwagtinge te vermy.
http://invloedkerk.org.za/