Kosmos 94.1

Van Gladiator tot Gids: Die Reis van André Coetzee


Listen Later

Vandag op Maak Spore gesels Elmero Strauss met André Coetzee, ’n man met ’n besonder interessante lewensreis. Baie mense onthou hom as “Wildebees” van die ikoniese TV-program MTN Gladiators, maar sedertdien het sy pad hom deur verskeie hoofstukke geneem. Van sy dae op die skerm tot sy werk in spanbou en persoonlike ontwikkeling in Namibië, deel hy insigte, stories en lesse wat inspireer.

Maak Spore is moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1