Nuus

Van Rooyen gesels oor 'Hostile Takeover' by Trustco


Listen Later

Trustco Namibia is tans steeds gedompel in 'n sogenaamde "Hostile Takeover". Die maatskappy se grootste aandeelhouer Riskowitz Value Fund het stappe begin om die hoof uitvoerende beampte en stigter, Quinton van Rooyen van Trustco Namibië af te dank. Die Trustco-raad het verlede die vyandige oorname blokkeer en het aangevoer die aansoek is onwettig. Die raad het besluit om 16 Februarie 'n vergadering te hou om 'n nuwe raad aan te stel. Kosmos 94.1 Nuus het met Van Rooyen gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings