Nuus

Vanaand is bloedmaan, maanverduistering


Listen Later

Namibiërs kry vanaand die kans om ‘n besondere verskynsel in die nagruim te sien – die sogenaamde bloedmaan tydens die maansverduistering. Die rooi kleur word veroorsaak deur stofdeeltjies in die aarde se atmosfeer. Professor Pieter Meintjies van Bloemfontein Universiteit het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings