Nuus

Vance verlaat Pakistan ná vredesonderhandelinge misluk


Listen Later

Saterdag se vredesonderhandelinge tussen Amerika en Iran in Pakistan het misluk. Iran blameer onredelike eise van Washington daarvoor, terwyl visepresident JD Vance van die VSA sê die Amerikaanse span was tegemoetkomend en buigsaam. Vance sê president Donald Trump het VSA-afgevaardigdes beopdrag om te goeder trou te onderhandel, maar geen vordering is gemaak nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings