Kosmos 94.1

Vandalisme, kabeldiefstal: Gemeenskappe moet saamwerk


Listen Later

City Power is bekommerd oor 'n skerp toename in kabeldiefstal en vandalisme in die elektrisiteitsinfrastruktuur in Roodepoort. Die nutsmaatskappy sê herhaaldelike voorvalle by mini-substasies, transformators en kabels veroorsaak langdurige kragonderbrekings, duur herstelwerk en diensontwrigtings. Die woordvoerder van die nutsmaatskappy, Isaac Mangena, sê die patroon van voorvalle dui op die moontlike betrokkenheid van georganiseerde misdaadsindikate. Hy doen 'n beroep op gemeenskappe en wetstoepassing om saam te werk om kritieke infrastruktuur te beskerm:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1