Nuus

Varkproduksie verbeter plaaslik


Listen Later

Plaaslike varkproduksie is besig om te styg, volgens die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad. Die raad se jongste markoorsig toon dat varkvleisproduksie die afgelope jaar met 3,7 persent gestyg het, en verdere groei word verwag. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Desmond Cloete, die raad se bemarkingsbestuurder, wat verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings