Nou ja, die jaar het behoorlik afgeskop en Agra se veilings loop oop. Op Woensdag 17 Maart om 10-uur die oggend is die Samehaling Dorper, Meatmaster, Van Rooy en Boerbok Stoeveiling op Aroab... Paul Klein, Algemene Bestuurder van Agra Veilings het meer, ook oor die een in Otjiwarongo...