Nuus

Veeartse aangestel om SA se markte te heropen


Listen Later

Die Departement van Landbou het 'n nuwe groep veeartse by sy In- en Uitvoereenheid verwelkom. Dit volg nadat Suid-Afrika stadig maar seker toegang tot belangrike internasionale markte verkry en sy landbouhandel versterk. Die woordvoerder van die departement, Prince Mtsweni, sê die veeartse se kennis sal nuwe uitvoermoontlikhede ontsluit en die heropen van markte ondersteun wat deur die uitbreking van bek-en-klouseer geraak is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings