Van die grootste probleme in Namibië bly maar veediefstal val alle aarde op hierdie stadium. Copps 94.1 het vanaand die voorreg om te gesels met Jurgen Mattaei, die Streeks Ko-ordineerder van Reserviste in die Omaheke Streek.