Kosmos 94.1 Landbou

Veediefstal 'n ernstige probleem in Suid Afrika.


Listen Later

Volgens statistieke verloor Suid-Afrikaanse produsente daagliks meer as 3 miljoen rand as gevolg van veediefstal. Willie Clack, voorsitter van die Suid Afrikaanse veediefstalvoorkomingsforum sluit by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1