Volgens statistiek het veediefstal met die Covid-19 pandemie toegeneem op sommige Namibiese plase. Vir sy mening hieroor sluit ons aan by die president van die Namibiese Landbou Unie Piet Gouws.