Veediefstal bly steeds volgens kenners ‘n probleem in Namibië en Suid Afrika.Willie Clack, voorsitter van die Suid Afrikaanse nasionale Veediefstal voorkomingsforum sluit by ons aan om een of twee wenke te deel: