Nuus

Veediewe teister Gibeon-, Maltahöhe-areas


Listen Later

Veediefstal en onwettige veeslagting teister steeds die Gibeon- en Maltahöhe-gebiede. Kosmos 94.1 het met Christiaan Swartbooi van die Gibeon-boerevereniging gepraat wat 'n onlangse toename in aangemelde gevalle uitgelig het. Volgens Swartbooi dosyne gesteelde diere die afgelope weke geslag. Sommige verdagtes is reeds aangekeer. Swartbooi het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings