Nuus

Veels geluk, Grondwet!


Listen Later

Namibië se Grondwet is vandag 36 jaar oud. Opgestel deur die grondwetgewende vergadering onder voorsitterskap van wyle president Hage Geingob, lê dié dokument die grondslag vir demokrasie, eenheid en fundamentele menseregte en word dit as een van die mees progressiewe grondwette in Afrika gereken. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Peter Katjavivi, voormalige speaker van die parlement, oor die belangrikheid van die grondwet gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings