Kosmos 94.1 Landbou

Veilingpryse skiet die hoogte in


Listen Later

Kommersiële veilings het onlangs baie goeie pryse gelewer met tot 50 Namibiese doller per kilogram op beide skaap en bees. Verder is daar ook tekorte aan diere by veilings. Daar is kommer oor waarheen die pryse sal beweeg omdat pryse normaalweg na die einde van die jaar redelik styg. Paul Klein, die Senior Bestuurder van Veilings by Agra sluit by ons aan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1