Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit

VEK Bronkies - Ignite Your Passion


Listen Later

Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Ignite Your Passion. Openbaring 3:15 tot 3:16 - Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug. - Wat kan ons as kinders van die God doen om warm en aan die brand te wees. Kom luister gerus saam met ons na hierdie kragtige boodskap.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Volle Evangelie Kerk BronkhorstspruitBy Volle Evangelie Kerk Span